My Plekkie
My Plekkie
English Afrikaans

type.other · Te koop

1110m2 Stand for Sale Albertinia

Albertinia

Verw. MP-100140 · Vandag nuut in die mark

R787 500

Deel
1 110 m²Erf
Voeg ’n nota by

Wat dit regtig kos

Per maand R7 195 Slegs verbandpaaiement Bruto maandinkomste nodig: R23 983
  • Heffingnog nie verskaf nie
  • Erfbelastingnog nie verskaf nie
Kontant nodig om te koop R78 750
  • DepositoR78 750
  • Hereregte (SARS)Geen by hierdie prys nie
Plus oordrag- en verbandprokureursfooie, wat per prokureur verskil.

Prima is 10.75% op 25 September 2026. Hereregte volgens die SARS-tabel van krag vanaf 1 April 2026. Inkomste nodig neem aan die verband is 30% van bruto inkomste, die gewone bankriglyn. ’n Skatting om mee te beplan, nie ’n verbandaanbod nie.

Oor hierdie eiendom

1110m2 Pypsteel erf te koop in Albertinia, Wes-Kaap,Suid Afrika! Winskoop Versteekte juweel te koop in die oulike dorpie Albertinia! Hierdie eiendom bied 'n unieke geleentheid om u droomhuis in 'n rustige en privaat omgewing te skep. Gerieflik geleë weg van die hoofareas van die dorp, bied dit 'n ideale ontsnapping vir diegene wat hul privaatheid en rustigheid waardeer. Munisipale dienste: Standplaas word reeds van munisipale dienste voorsien Geniet die privaatheid en gerief wat erf jou kan bied, terwyl jy steeds toegang het tot noodsaaklike geriewe soos skole, kerke en winkels. Daar is Bus wat ry vir skole in Riversdal Bel my vandag nog om hierdie juweel te ontdek 1110m2 Panhandle stand for sale in Albertinia,Western Cape,South Africa! This property offers a unique opportunity to create your dream home in a serene and private setting. Conveniently situated away from the main areas of town, it provides an ideal escape for those who value their privacy and tranquility. Perfect for building your dream house in a private and secluded peaceful town setting For viewing give me a call

Kenmerke

  • Vacant Land / Plot

Waar dit is

Waar dit is: Albertinia

Slegs die algemene gebied. Die agent het nie die presiese adres gepubliseer nie.

Meer eiendomme

Sien alles
Bel
1 / 13
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 1
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 2
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 3
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 4
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 5
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 6
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 7
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 8
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 9
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 10
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 11
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 12
1110m2 Stand for Sale Albertinia, foto 13